Ek was opsoek na 'n rok wat gemaklik is, maar ook elegant. My inspirasie was 'n rok van Eva Longoria Parker en Eva Mendes. Twee vrouens wat vir my 'n inspirasie is. Ek het die foto's van die twee rokke gebruik en dit gekombineer om my DROOM matriekafskeid rok te kry! Die boonste gedeelte van die een rok en die onderste gedeelte van die ander.

Sien alle inskrywings