Ek wou stylvol en ellegant wees sonder fiterjasies. Ek is nie 'n valletjies meisie nie. My sportiewe geaardheid was my inspirasie om sonder tierlantyntjies iets pragtigs te dra vir my matriekafskeid.

Sien alle inskrywings