My Ma was my inspirasie gewees, omdat sy my geleer het, dat eenvoud en elegansie en styl baie duidelik 'n stempel afdruk, en ek glo ook dit moet iets van jou eie persoonlik moet uitbeeld.Ek was mal oor my rok en kan dit absoluut weer vir ander geleenthede ook gebruik.

Sien alle inskrywings