My matriekafskeid rok was geinspereer deur die 2009 Miss Universe skoonheids kompetisie waar een van die finaliste nl. Miss.Czech Republic hierdie spesifieke rok aangehad het. Die verskillende kleure en die fyn detail was vir my iets besonders , en veral omdat die rok in my gunsteling kleur (blou) vertoon het.

Sien alle inskrywings