Beyonce het in 'n soortgelyke skepping op die rooitapyt verskyn. Ek was dadelik mal oor die rok, waarna ek die prentjie na Werner Dey geneem het. Hy het sy eie persoonlike styl gebruik en met my idees gekombineer en die eindproduk was nog mooier as die Beyonce skepping!

Sien alle inskrywings