My idee van `n matriekafskeid was nog altyd iets waaroor ek gedroom het.Ek het maar altyd rond gesoek na rokke en idees gekry vir hoe my rok moet lyk. Ek het hiedie perfekte rok gekry waarvan ek baie gehou het maar toe was ek nie sker hoe dit aan my gaan lyk nie. Ek en my oudste Suster Bianca het toe een saterdag gegaan en gaan rok soek. Dis was n maklike soektog gewees want na my 2de pas het ek die rok gekry wat my soos n prinses laat voel het. Ek het nie eers 2 keer gedink om die rok te vat nie en ek het die ander rokke wat ek gekry het eenkant toe gesit. Ek is nie n dag spuit ek het daai rok gevat nie want hy was perfek vir my gewees.

Sien alle inskrywings