Eendag lank lank gelede was daar n klein dogtertjie met die naam Leanè Erasmus, sy wou van kleinstyd af die selfde rokkie as haar gunsteling "Barbie" gehaat het. Na al die Jare "18 jaar om presies te wees" het haar droom waar geword. Ek het my droom rok gedra na my Matriek afskeid. Dit was 'n aand wat ek nooit sal vergeet nie, ek het soos 'n prinsessie gevoel. 'n Regte ROOI KOP SEXY prinses. Dankie Mamma en Pappa vir die wonderlike droom rok. My mariekafskeid was 'n regte feëverhaal als te danke aan my wonderlike ouers en Ingrid die beste ontwerper in die wêreld!! 'n Aand wat ek definitief nooit sal vergeet nie!

Sien alle inskrywings