Ek het my inspirasie gekry tussen 'n hele klomp foto's wat ek deur die jare bymekaar gemaak het. Heel aan die einde het ek op my laaste veranderinge besluit saam met die tannie wat my rok gemaak het! Die kleur was die grootste keuse en na 'n gesukkel het ek op blou besluit en was nog nie 'n oomblik spyt nie. So het ek na honderde passings en besluite uiteindelik die 23ste September met oorgawe geniet!

Sien alle inskrywings