Ek droom al van kleins af om in 'n prinses rokkie te wees...ek was wel onseker oor hoe hierdie rok van my moet lyk,maar ek het toe op 'n dag skielik 'n prentjie in my kop gekry en besluit dis die een vir my..Ek het deffinitief soos in my drome gevoel- soos 'n prinses

Sien alle inskrywings