“Die beste dinge in die lewe is pienk!” My rok is een van hulle: Ek het die mooiste rok bestel! selfs die dae afgetel... Groot was my teleurstelling, toe hulle dit vir my bring... Ek het ‘n prentjie gehad in my kop maar dit was n totale flop! Dae later was ek geïnspireer Toe kon niks my meer keer! “Sequins” het ek en my ouma een vir een vasgewerk Al was ons tyd met ‘n week beperk... Die oggend voor die tyd was ons nogsteeds nie klaar Ons hande was al letterlik gaar! Maar die eindresultaat het ons beslis bereik My rok het soos ‘n droom gelyk! Dié pienk rok het mý geïnspireer Om enige negatief in positief te transformeer!

Sien alle inskrywings