Ek en my tanie het eendag besluit om te gaan kyk na rokke. Ons besluit toe om na tygervalei toe te ry en by hiphop te gaan kyk. Daar het ek 'n hele paar rokke aan gepas en besuit dat hulle nie vir my bedoel was nie. Net toe ek uit die aantrekhokkie wil uitstap stop my tanie vir my 'n rok in my hand. toe ek die rok aan het het ek besef net daar en dan dat die rok vir my gemaak is.

Sien alle inskrywings