Ek het die dag verby die boutique gestap en die rok dadelik opgemerk in Februarie. Die eienaar het my geroep en gevra dat ek die rok moet aanpas. Dadelik het ek verlief geraak op die rok want dit het die regte area's van my liggaam beklemtoon. Ek wou nog altyd 'n rok gehad waarin ek gemaklik sou voel en wat my soos 'n prinses sou laat voel het. TOE KRY EK HOM!!!!!

Sien alle inskrywings