Elke meisie droom van matriekafskeid en praat nog vir jare daarna daarvan ek wou spesiaal voel en het redelik vroeg al begin aan idees vir my rok werk, dit moes perfek wees. Die beplanning van my rok het begin in die herfstyd en die herfs- en winterskleure was vir my 'n groot inspirasie. Met die kleure sou ek ook uitstaan omdat meeste meisies gaan vir helder kleure. Die kantmateriaal wat ek gekies het simboliseer die dooie wintersblare wat deur die wind verwaai word. Ek het egter op rooi juweliersware besluit, want dit simboliseer nuwe lewe en bring ook 'n bietjie kleur in die uitrusting in.

Sien alle inskrywings