Een van my gunsteling TV-Reekse was Mcleod's Daughters. Stevie Hall, een van die hoofkarakters, het in net so rok getrou, (wit met n pers). Ek was onmiddelik verlief op die rok! Ek het ook nes sy, in "Cowboy-bootse" opgedaag, myne was net bloedrooi! Die bootse wys ek is n maltrap plaasmeisie van die Hexrivier Vallei! My rooi rok vertel twee stories. Van vooraf, eenvoudig en agter, stylvol, uniek, en net iets anders! Ek het die beste tyd van my lewe gehad, want ek het die wonderlikste metgesel gehad, Stefan Vermaak!

Sien alle inskrywings