My GROOT inspirasie vir my perfekte rok was.....Dum Dum Dum die oud leerling van Bellville Hoer se wen rok van 2010!! Ek wou soos n princess in haar eie sprokie voel en MY unieke rok het dit vir my nie net n werklikheid gemaak maar wel ook n onvergeetlike aand.Waar begin als tog by jou rok dit is elke meisie se droom om die perfekte rok te he.My midnightblue rok was vir my die beste kleur omdat dit my velkleur geneutaliseer het,my striks in my hare opgelig het.Die silwer in my rok het my grimering gekonsentreer en van my n princess gemaak op 26 Aug 2011.My rok is wel die rede vir n sukses van my eie matriekafskeid.

Sien alle inskrywings