Ek wou 'n unieke rok ontwerp het wat my unieke styl uitbeeld. Ek het verskeidenheid rok-prente bymekaar gemaak sodat ek 'n algehele prent kan skep oor hoe die eindresultaat moontlik kan lyk. Die fokus was op die agterkant van die rok.

Sien alle inskrywings