Ek het altyd gedroom van 'n Pienk Matriek afskeid rok. Ek het deur honderde fotos gekyk en niks vir my gesien nie. Ek het van vyr verskillende idees gehou en die fotos geknip en plak om bymnekaar te sit. My ma het my na haar nefie toe gevat wat rokke maak met my idees. En daar kry ek toe my spesiale rok my eie lili rok net vir my enigie van sy soort. Ek het net 'n armband gedra die res van my juwele was sommer op my bling rok. Ek het soos 'n adelike prinses gevoel in my rok en sal nie 'n ander rok verkies het nie.

Sien alle inskrywings