Vandat ek 'n klein dogtertjie was het my Pa vir my gese, dat die lelike eendjie op haar matriek afskeid 'n swan word. Die dag het ek besef wat hy bedoel het. Ek het op 'n rooiwyn rok besluit omdat dit my Pa se gunsteling kleur was, en het ek nie soos 'n swan gevoel nadat Marie Louise my rok tot die fynste detail presies na my drome gemaak het nie maar eerder soos 'n prinses. Die dag het ek soos die lelike eendjie gevoel wat in die swan verander het. Ek is seker dat my Pa van daarbo gekyk het en wat Hy gesien het het Hom vreeslik trots gemaak.

Sien alle inskrywings