Ek is mal oor Wilma du Plessis se rokke. Ek het AFFIES se matriekafskeid saam met my vriend bygewoon. Ek het by Wilma 'n rok gaan huur. Die rok het dadelik vir my uitgestaan. Ek dink die kleur en appliekwerk is besonders.

Sien alle inskrywings