Vlinders. Hulle was my inspirasie, hul vlerke en hul kleure. Ek het ook 'n rok wat Rachel McAdams by 'n funksie aangehad het, wat deur Eli Saab ontwerp is, as inspirasie gebruik. Die materiaal is vir my baie spesiaal, en ek het lank gesoek daarvoor. Toe ek dit kry, was ek in die wolke! Die sleutel tot 'n rok wat by jou pas, is 'n ontwerpster wat jou visie verstaan, maar ook raad kan gee. Carika het my droom bewaarheid.

Sien alle inskrywings