Ek sien al baie lank uit na my matriekafskeid..! Ek wou ook alles n gehuim hou sodat ek almar kan surprize op die Groot aand.. So ek het letterlik orals gaan soek vir prentjies waarvan ek hou.. Ek het op die einde opgeindig met 5.. So my ma het begin om die een te maak toe ons n idee kry vir n ander.. So die hele maak van die rok was omtrent n storie.. My ma het n rok gemaak (wat nie gelyk het soos hy moes nie) maar ek het daarvan gehou..! My rok was eers die oggend van die matriekafskeid klaar..! En ek was heel verbaas met My rok.. Ek was gemaklik terwyl die ander meisie sukkel-sukkel dans.. Soo dit is die storie van my Rok..*

Sien alle inskrywings