Ek wou 'n gesofistikeerde rok wat uniek is gehad het, en Simon Rademan het vir my die perfekte rok ontwerp. Ek is mal oor die griekse ontwerp met die Middeleeue en 'gothic' eienskappe. Groen is ook my gunstelinge kleur. Hierdie rok is perfek vir my!

Sien alle inskrywings