Ek wou 'n rok hê wat my persoonlikheid en petite liggaamsbou komplimenteer en terselfde tyd 'n tydlose, klassieke, elegante snit in 'n "vibrant" kleur. ek het 'n foto in 'n tydskrif gesien wat presies is wat ek wou hê.

Sien alle inskrywings