My groot droom was nog altyd om soos n prinses te lyk. My idee was om heeltemal anders te lyk. Ek hou van stylvolle ontwerpe wat my gesig en figuur komplimenteer. Ek was by baie boetieks om my perfekte matriekafskeidrok te soek. Die dag was lank en ek was moeg aangepas en elke keer is die rokke net terug gehang. House of Superior Clothing was my laaste hoop. 7, 8, 9, 10, rokke is vir my gegee om aantepas en tussen hulle was die rok van my drome dit was asof hierdie rok spesiaal net vir my gemaak is!!!! My matriekafskeidaand het ek gevoel soos wat ek altyd oor gedroom het- n PRINSES.

Sien alle inskrywings