Ek het net geweet!! Die idee het my al in Januarie bekruip, ek het 'n troublaadjie gesien en dadelik geweet. Toe dit by kleur kom moes ek hulp inroep, ai die keuses. Die vrou wat my rok vir my gemaak het het die voorstel in lemmetjie en blou gegee. Ek dink dit het so mooi gewerk.

Sien alle inskrywings