'n Avant-Garde rok met die tema "Savanna" Sorgvry en romanties vir 'n onopgesmikte en natuurlike voorkoms. Met nie te veel blink nie, maar met 'n pikante langer soomlyn agter vir 'n bietjie flair. 'n Groot outydse roos voor trek die soomlyn speels op. Die inspirasie was om 'n jong voorkoms te behou.

Sien alle inskrywings