Ek het al in die begin van die jaar na Matriek-Afskeid rokke gesoek. Ek het op n glamorous rok besluit wat baie glitter en het. My insperasie was fame and fortune. Daarom het ek die Amazing Pers en Silver rok laat maak..

Sien alle inskrywings