My inspirasie vir my rok was om iets anders en iets uniek te kies.En ek het soos ander meisies die internet oorrompel om idees te kry vir my spesiale rok.Toe kom ek op die prent van die rok af en ek het dadelik geweet daardie rok roep my naam!

Sien alle inskrywings