Pouvere was die inspirasie vir my rok, daarom het ek regte pouveer deeltjies gebruik. Die snit het ek op die internet gevind : dit is eintlik 'n trourok, maar ek het toe die ontwerp verander om my te pas en ons het die patroon self ontwikkel. My ander inspirasie was die natuur en woude - vanwaar die donkergroen kleur.

Sien alle inskrywings