Ek hou daar van om goed anderste te doen en uit te staan. Ek is mal oor helder kleure maar ek het glad nie n idee gehaat van wat ek wil doen met my rok nie, al wat ek geweet het is ek wil he, die rok moet pienk en kort wees. Ek het in die materiaal winkel rond geloop en soek vir die regte materiaal, toe kom die insperasie. Ek het die regte pienk gekry en toe sien ek die pers en dit het vir my so mooi saam gelyk en toe sien ek blou en dit het die hele rok net af gerond! van pienk af is my rok toe somer pienk,blou en pers! Dit was vir my wonderlik om al die kleure by mekaar te sit! Ek is mal oor my rok en ek dink dit pas perfek by my persoonlikheid.

Sien alle inskrywings