"'n Tikkie Afrika, 'n spatsel herfs, 'n bietjie kort, 'n lae rug, dit moet 'n droomrok wees!" So het ek my gedagtes met die broers, Johan en Fritz, van F Wilson Fashion Design gedeel.Die patrysveertjies was my tikkie Afrika en kleur inspirasie en die lengte van my rok, wel ek is 'n "shortie" en kort rokkies lyk net beter. Met my droom idees en die twee ontwerpers se behendige hande het my rok stadig maar seker begin lewe... Die resultaat, my droomrok!

Sien alle inskrywings