Ek het nog altyd geweet my matriekafskeid rok moet diep wyn-pers wees met swart kant. Ek het 2 idees gehad en Christelle het my gehelp om dit een te maak. Ek wou dit modern maar steeds klasiek hê en daarvoor het die kant gehelp. Ek wou bietjie vel wys maar nie te veel nie en daarom die een-skouer band. Die rok het presies uitgekom soos wat ek dit wou hê.

Sien alle inskrywings