My inspirasie kom van water af, veral omdat ons lentes net so warm kan raak soos ons somers. Die idee dat dit koel lyk en sag vloei, wat die elegante deel van die rok beklemtoon, word veral in die deel van die rok uitgebeeld. Die rok gaan meer oor die ontwerp en die soort lap eerder as wat op die rok is en hoe blink die rok is. Van kleinsaf is Aspoestertjie my gusteling prinsesverhaal en daardie selfde gevoel wat na vore gekom het terwyl ek my ingeleef het in my kinderdae, het na vore gekom terwyl ek daardie aand in my rok op die rooi tapyt geloop het. Daarmee word my hele skoolloopbaan saamgevat, van die eerste dag in kleuterskool tot nou toe.

Sien alle inskrywings