My inspirasie vir die rok kom grotendeels van die ouer "Vintage" stylsoorte af, ek wou iets heeltemal anders as die res van die meisies gehad het, wat ook by my persoonlikheid sou pas en die "ek" uitstraal. My stokperdjies handel rondom kuns, ontwerp en die opkikkering van foto's, daarom kan daar gese word die rok is anders, nes ek...Die kleure van die rok dra by tot die outydse gevoel terwyl die strik op my rug die rok balanseer en dit 'n meer moderne tipe voorkoms gee. So versmelt "Vintage" en modern en vorm my rok...

Sien alle inskrywings