Van gr 8 af het ek n idee gehat hoe ek eendag my matriek afskeid rok wil he... Ek wil baie graag die aand uit gestaan het,en besluit op blou rok met POU vere oop rug met motief. . . Ek is mal oor die natuur en wil die aand van my matriek afskeid uit gepronk het maar net op n vroulike manier. Pou vere was die hoof insperasie van my rok asook die keuse van my kleur. Die kleur wat ek gekies het,het die pou vere laat uit staan en dus wat ek wou gehat het. Ek wil baie graag iets anders gehaat het as wat daar gewoontlik was. EK KON NIE VIR N BETER MATRIEK AFSKEID GEVRA HET NIE MYNE WAS PERFEK. Baie dankie aan al die mense wat dit moontlik gemaak het.

Sien alle inskrywings