Ek kyk met blink oë na die toekoms. Dit word weerspieël in die pragtige sterre en kristalle op my rok. Die diep sjokelade bruin van hierdie droomrok verwys na die Rots en oorsprong van alle krag en deursettingsvermoë, waaraan ek vashou. Blou dui op die grasie waarmee ek hierdie nuwe lewensfase aanpak, asook Hemelse Koningskap oor my lewe.

Sien alle inskrywings