Die inspirasie vir my rok het gekom uit 'n Britse Vogue waar ek 'n foto van een van Elie Saab se rokke gesien het. Die idee was net om 'n materiaal te kry wat lyk asof kleursel in water geval het en versprei het. Ek wou van die begin af nie 'n 'tipiese matriekafskeidrok' gehad het nie, ek wou iets anders hê. Iets wat ek was.

Sien alle inskrywings