ek het altyd 'n idee gehad van my droom rok en ek het geweet die dag as ek die rok aantrek moet dit wow wees. die derde rok wat ek aangepas het was toe wow, net wat ek wou gehad het. Die kant bo stuk gee die rok 'n "vintage look" wt by my pas. dis die rok van my drome en ek ongelooflik daarin gevoel. dis asof die rok net vir my gemaak was.

Sien alle inskrywings