My inspirasie kom van Cinderella Story af, vandat ek die film die eerste keer gesien het, ek was toe 12 het ek besluit dat my Matriek afskeid rok eendag wit sou wees, ek het ander kleure ook probeer maar wit was die beste. Ek glo dat ek net soos Cinderella gevoel het, 'n ware prinses.

Sien alle inskrywings