Ek was by vanjaar se KKNK en Jana het 'n stalletjie daar gehad. Ek was dadelik mal oor haar werk en het haar gevra of sy nie vir my 'n matriekafskeid rok sal ontwerp en maak nie. Sy het vir my twee ontwerpe gestuur en ek dit gekombineer. Ek het nie geweet wat die eind produk sou wees nie omdat sy in Pretoria bly en ek in Worcester. Ek moes my mates vir haar email. Dit was verskriklik stres vol, maar toe ek dit by die poskantoor gaan afhaal en dit aanpas het ek geweet hierdie kant rok met die verskillende kleure is presies waarvan ek nog altyd gedroom het.omdat ek op die plaas groot geword het die natuur se helder kleure my nog altyd geinspireer

Sien alle inskrywings