Wel ek het my rok self ontwerp en wou iets gehad het wat jonk en funky is, maar tog classy. Ek't 'n groot liefde vir lyne en ek wou dit in my rok uitbeeld. My rok is baie arty en het 'n "edge" aan dit nes ek is, want; "I believe to live on the edge."

Sien alle inskrywings