Wel ek is iemand wat glo dat mens moet jonk bly en positief wees "no matter what". Ek hou van "funky" goed en goed wat anders is. Lewe is 'n fees en ek diink ek weerspieel dit in my rok se ontwerp (wat ek self ontwerp het). Dit laat my "WOW!" voel en ek glo dis wat tel...

Sien alle inskrywings