Die inspirasie vir my rok was my omgewing. Ek bly in die bos so my rok se blom patrone het my tuis in dit laat voel, baie gemaklik! Na ek die rok in 'n tydskrif gesien het, het ek alles gedoen wat ek kon om dit in die hande te kry.

Sien alle inskrywings