'n Foto van Keri.Hilson in 'n tydskrif. Die rok was baie plain tog elegant. Ek wou nie die tradisisionele "Prinses rok" dra nie en ook nie die kleure wat almal altyd kies nie. Matriekafskeidrokke lyk meestal op die betrokke aande dieselfde en dit was nou een ding wat ek nie wou wees nie- GEWOON.

Sien alle inskrywings