Ek het op hierdie stukkie bloupers materiaal afgekom en net daar en dan verlief geraak op dit. Dit was nog altyd my droom om soos 'n feeprinses op my matriekafskeid te lyk. Ek het besluit op 'n ballroom rok met 'n iets anders op my bostuk. Met Arina se hulp en baie pas en verander het ek my droomrok gekry.

Sien alle inskrywings