My Inspirasie vir my rok is dankbaarheid vir die voorreg wat ek gehad het om my droom rok te laat maak. 'n Rok wat Uniek is aan my persoonlikheid, my gunsteling kleur pienk weerspieël my sagtheid. Simon Rademan en Nico het my grootste droom bewaarheid toe ek soos “Aspoestertjie” nie in 'n koets nie, maar op die vlerke van my vlinders weggevlieg het na 'n bestemming in 'n Opera-huis... Ek kyk met soveel waardering terug en besef dit was die volmaakte prentjie, Ek en my Rok...

Sien alle inskrywings