Ek is reeds ingeskryf, maar het eers in die week my vollengte foto gekry en by my kommentaar wil almal graag meer rok sien. Kan hierdie foto asb saam die ander een gepubliseer word. My inspirasie is ook reeds deur gestuur. Ek hoop dit is moontlik Groete Mariska

Sien alle inskrywings