Soos enige klein dogtertjie het ek nog altyd gedroom van my matriekafskeidrok. Ursula is 'n bekende ontwerper aan die Suidkus en ek het absoluut al my vertroue in haar hande geplaas. Die Eindresultaat: "ek het soos 'n prinses gevoel!"

Sien alle inskrywings