Ek hou baie van Marilyn Monroe en ek het die idee gekry vanaf 'n prent wat ek 'n paar jaar terug uitgeknip het. Ons het die rok aangepas om by my liggaamsbou te pas en ook 'n bietjie kleur (rooi lippe) ingewerk.

Sien alle inskrywings