Ek en my ma het die rok geteken en ontwerp, ek was mal oor die lap en die "vintage look." Die Ontwerper het net die rok gemaak, en ek het hom verander met elke pas!

Sien alle inskrywings